2018 Bahreinse Grand Prix

2018 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 8 April 2018
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:27.958
Vinnigste rondte
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:33.740 (rondte 22 van 57)
Podium
1 Sebastian Vettel Ferrari
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2018 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 8 April 2018 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen wees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne